2012 PENDORING-WENNERS


Vorige Prestige-wenners

Dominique Swiegers, Stephné de Villiers
2015 - King James Cape Town
Dominique Swiegers, Stephné de Villiers

"As jy glo jy't 'n goeie idee, hou vas aan hom."
Tian van den Heever
2013 - Draftfcb Johannesburg
Tian van den Heever

"Jou normaal is iemand anders se vreemd."
Frank van Rooijen, James Yeats Smith
2012 - Ogilvy Jhb
Frank van Rooijen, James Yeats Smith

"As alles onder beheer voel beweeg jy nie vinnig genoeg nie."
Riaan van Wyk, André de Wet
2011 - Draftfcb Cape Town
Riaan van Wyk, André de Wet

"‘n Kalm see kweek nie ervare skippers nie."

Televisie/ Rolprentteater (met ‘n begroting bó R500 000)

Goud

Titel: Snor
Agentskap: Draftfcb Jhb
Adverteerder: Lexus

Silwer

Titel: Vermis
Agentskap: MetropolitanRepublic
Adverteerder: FNB

Televisie/ Rolprentteater (met 'n begroting onder R500 000)

Silwer

Titel: Deon
Agentskap: Ogilvy Johannesburg
Adverteerder: Pendoring 2011

Video en rolprent nie vir algemene/openbare uitsending nie

Goud

Titel: MK is...
Agentskap: Ogilvy Jhb
Adverteerder: MK

Radio

Goud

Titel: Indian/Skotse Klokkespel (veldtog)
Agentskap: Draftfcb Jhb
Adverteerder: Vodacom

Silwer

Titel: Donsie
Agentskap: DDB South Africa
Adverteerder: McDonalds South Africa

Silwer

Titel: Gerda se Geheim/Manie en Katrien (veldtog)
Agentskap: Draftfcb Jhb
Adverteerder: Toyota Care

Koerante

Silwer

Titel: Blougroen/Groen/Rooi (veldtog)
Agentskap: ninety9cents
Adverteerder: Checkers

Tydskrifte

Goud

Titel: Boetie en sussie/Bose tweeling/Die nuwe kêrel/Ma se oogappel/Skoonma
Agentskap: TBWA\Hunt\Lascaris Jhb
Adverteerder: Tiger Brands

Silwer

Titel: Coco/Evita/Mumtaz (veldtog)
Agentskap: Joe Public
Adverteerder: Lip Ice

Plakkate

Goud

Titel: Die Geliefde President/Die Hervormer/ Professor Houtwerk/Springbok Perderuiter (veldtog)
Agentskap: House of Brave
Adverteerder: Blink Stefanus (bier)

Goud

Titel: Neef/Niggie/Oom (veldtog)
Agentskap: Joe Public
Adverteerder: Lip Ice

Digitale & interaktiewe kommunikasie

Goud

Titel: Die LAPA Hoofkarakter-soektog
Agentskap: Etiket
Adverteerder: LAPA Uitgewers

Goud

Titel: MK is...
Agentskap: Ogilvy Jhb
Adverteerder: MK

Silwer

Titel: Wie’s Bang
Agentskap: Dojo115
Adverteerder: Van Coke Kartel

Digitale gemengde mediaveldtog

Goud

Titel: Die LAPA Hoofkarakter-soektog
Agentskap: Etiket
Adverteerder: LAPA

Goud

Titel: MK is...
Agentskap: Ogilvy Jhb
Adverteerder: MK

Geïntegreerde veldtogte

Goud

Titel: MK is...
Agentskap: Ogilvy Jhb
Adverteerder: MK

Kleinhandel

Silwer

Titel: Blougroen/Groen/Rooi (veldtog)
Agentskap: ninety9cents
Adverteerder: Checkers

Silwer

Titel: Spekkie
Agentskap: House of Brave
Adverteerder: Blink Stefanus (bier)

Vernuf

Silwer

Titel: Die Geliefde President/Die Hervormer/ Professor Houtwerk/Springbok Perderuiter (veldtog- kunsleiding)
Agentskap: House of Brave
Adverteerder: Blink Stefanus (bier)

Silwer

Titel: Huweliksherdenking/Kersfees/ Verjaarsdag (veldtog- kopieskryf)
Agentskap: Joe Public
Adverteerder: Lip Ice

Lewende gebeurtenisse & aktiverings & direkte bemarking

Silwer

Titel: Boobs en balle
Agentskap: Ogilvy Jhb
Adverteerder: kykNET

Silwer

Titel: MK is...a pop-up bar
Agentskap: Ogilvy Jhb
Adverteerder: MK

Eg Suid-Afrikaans - Televisie

Goud

Titel: Balance/iPhone/Whiskey (veldtog)
Agentskap: Net#work BBDO
Adverteerder: Ndalo Media

Goud

Titel: The Last Dictator Standing
Agentskap: Black River FC
Adverteerder: Nando’s South Africa

Silwer

Titel: Diversity
Agentskap: Black River FC
Adverteerder: Nando’s South Africa

Silwer

Titel: Omo Slap
Agentskap: The Jupiter Drawing Room Cape Town
Adverteerder: Unilever

Eg Suid-Afrikaans - Radio

Goud

Titel: Banana/Gobachev/Makalmaan/ PeteMaThousand (veldtog)
Agentskap: TBWA\Hunt\Lascaris Jhb
Adverteerder: Steers

Silwer

Titel: Parking Assistant
Agentskap: The Jupiter Drawing Room Kaapstad
Adverteerder: Hyundai

Goud

Titel: Beggar Broadcast
Agentskap: Joe Public
Adverteerder: One School at a Time

Eg Suid-Afrikaans - Algemeen

Goud

Titel: SABC News Deaf Awareness
Agentskap: Draftfcb JHB
Adverteerder: SABC

Goud

Titel: Twitter Army
Agentskap: Joe Public
Adverteerder: JHHESA

Silwer

Titel: Ballet Box
Agentskap: Joe Public
Adverteerder: The South African Ballet Theatre

Silwer

Titel: Censorship
Agentskap: Net#work BBDO
Adverteerder: Webber Wentzel

Eg Suid-Afrikaans - Geïntegreerde veldtog

Goud

Titel: Run Jozi
Agentskap: Joe Public, Trigger
Adverteerder: Nike

Studente - Tradisionele Media

Silwer

Titel: Agter vensters
Reklameskool/Tersiêre instelling: Noordwes-Universiteit - Adriaan Esterhuizen
Produk/Diens: South African Mental Health Association

Silwer

Titel: Jannie-verjaar-glase/Familieportrette/ Voorkamer (veldtog)
Reklameskool/Tersiêre instelling: Red and Yellow School of Advertising - Lillian Strauss, Dave Colley
Produk/Diens: Visi Magazine

Studente - Vernuf

Goud

Titel: Afro Jozi (ontwerp)
Reklameskool/Tersiêre instelling: The Open Window School of Visual Communicaton - Louwrens Venter
Produk/Diens: Whiteboy Shebeen

Goud

Titel: Blink Stefanus Zef Motor-bykomstighede (ontwerp)
Reklameskool/Tersiêre instelling: Noordwes-Universiteit - Natasha Prinsloo
Produk/Diens: Blink Stefanus

Studente - Geïntegreerde veldtog

Goud

Titel: Selfliefde
Reklameskool/Tersiêre instelling: Noordwes-Universiteit - Michelle Bruwer, Natasha Prinsloo, Nadia Jansen van Vuuren, Ilse Viljoen
Produk/Diens: Vrede Foundation

Studente - Eg Suid-Afrikaans

Silwer

Titel: Gatlek Kougom/Politissues/Chucky Larm Dolls
Reklameskool/Tersiêre instelling: Vega The Brand Communication School Kaapstad - Candi Botha, Michael Sherman
Produk/Diens: Big Blue

Silwer

Titel: Dr Siza Skhova
Reklameskool/Tersiêre instelling: Vega The Brand Communication School - Siyabonga Moloi, Mishka Naidoo
Produk/Diens: Owl Rescue 911

Prestige-toekenning

Goud

Titel: MK is...
Agentskap: Ogilvy Johannesburg
Adverteerder: MK

Umpetha-toekenning

Goud

Titel: Run Jozi
Agentskap: Joe Public, Trigger
Adverteerder: Nike

Algehele Studentewenner

Goud

Titel: Blink Stefanus Zef Motor-bykomstighede (ontwerp)
Agentskap: Noordwes-Universiteit - Natasha Prinsloo
Adverteerder: Blink Stefanus

Prestige-Toekenning

Titel: MK is...
Kategorie: Digitale gemengdemediaveldtog
Agentskap: Ogilvy Johannesburg
Adverteerder: MK
KLIEK VIR VIDEO


Umpetha-Toekenning

Titel: Run Jozi
Kategorie: Eg Suid-Afrikaans – Geïntegreerde veldtog
Agentskap: Joe Public, Trigger
Adverteerder: Nike
KLIEK VIR VIDEO


Algehele Studentewenner

Titel: Blink Stefanus Zef Motor-bykomstighede (ontwerp)
Kategorie: Vernuf (ontwerp)
Reklameskool/Tersiêre instelling: Noordwes-Universiteit - Natasha Prinsloo
Produk/Diens: Blink Stefanus